’n Nuwe uitgawe van die geliefde roman, wenner van die ATKV-prys vir
Liefdesromans.Die Tweede Wêreldoorlog verdeel die wêreld, dit skeur
gesinne uitmekaar. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en
Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat
elkeen op ’n unieke manier deur die oorlog beïnvloed word. Wanneer
’n Italiaanse krygsgevangene op die Fouries se Bosveldplaas ’n
klipbrug oor die Nyl moet kom bou, ontmoet hy vir Klara en vind in
haar ’n geesgenoot . . .
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9780624051015
Publisert
2015
Utgave
1. utgave
Utgiver
Vendor
Tafelberg
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Digital bok
Forfatter