Lemmer se Eerste Wet: Moenie Betrokke Raak Nie. Hy moes daarby gehou
het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het. Maar
toe staan hy op, vat sy Glock 37 onder die bed raak en neuk met sy
nuwe Ford Ranger die godverlate veld in. Want daar was ’n
plaasaanval, en as hy help, is dit dalk een stappie nader aan
aanvaarding op Loxton. Wat hy so graag wil hê. En nou? Nou het
“plaasaanval” ontvoering geword. Nou jaag hy soos ’n besetene om
’n skadumag te konfronteer, om driehonderd mense se lewens te red.
Met ’n sekere wete dat die bloed vryelik gaan vloei voor hierdie
Karoonag verby is. Heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer,
insluitende sy baie gewilde vervolgverhaal “Stiltetyd”.
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9780798157483
Publisert
2015
Utgave
1. utgave
Utgiver
Vendor
Human & Rousseau
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Digital bok
Forfatter