’n Plesierige boekie wat die eerste keer in 1973 deur Buren
gepubliseer is. Oom Kootjie Emmer is Lykbesorger en Nagwadrywer op
Witgatworteldraai. Humoristiese anekdotes oor Oom Kootjie en sy dorp
se mense: Dominee Dooieweerdt en Miss Libbie Plesie, oom Sagrys
Noodskoot en oom Poepies Pontak, Koekie Rautenbach en Tolletjies
Fourie, sersant Gryp-en-Ryp Koesee en die Weduwee Oop-en-toe, noem
maar op. Maar dit bly in die eerste plek die verhaal van oom Kootjie
self, van sy sloerstaking en sy geheime wapen, sy Uitwaartse Beweging
en sy Volksfees. Hoe hy uiteindelik burgemeester word en vooruitgang
bewerkstellig.
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9780798153744
Publisert
2015
Utgave
1. utgave
Utgiver
Vendor
Human & Rousseau
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Digital bok
Forfatter